Skip to content

Onderwysdepartement verwerp bewerings van skoolsluitings

# Die Departement van Basiese Onderwys verwerp bewerings op sosiale media oor openbare skole wat van 28 tot 30 April 2026 sal sluit, en sê dis fopnuus. Die departement sê skole sal normaalweg voortgaan, tot voor Werkersdag Vrydag, wat ‘n vakansiedag is. Owerhede doen ‘n beroep op ouers, leerders en opvoeders om slegs staat te maak op amptelike inligtingsbronne, waarsku teen waninligting en beklemtoon dat alle openbare skole volgende week ten volle operasioneel moet bly.