Skip to content

Diepkloof-betogings ontwrig Soweto-verkeer [KLANK]

# Johannesburg Metroolisie sê beamptes monitor betogings by Diepkloof Hostel in Soweto na vroeë ontwrigtings in dienslewering. Betogers het die N12 Oos, N1 Noord en Chris Hani-weg met brandende bande en puin versper, met berigte van twee vragmotors wat geplunder is. Die metropolisie-woordvoerder, Xolani Fihla, sê die situasie bly onbestendig en motoriste word versoek om alternatiewe roetes te gebruik en versigtig te wees terwyl operasies voortgaan om veiligheid te herstel:

ENG-FilhaOnProtesters