# Die DA in Merafong vra inwoners om voor Donderdag volgende week bewyse in te dien by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se ondersoek na Gauteng se waterkrisis. Die kommissie ondersoek beweerde diensleweringsmislukkings, infrastruktuurineenstorting en moontlike menseregteskendings. Ina Cilliers van die DA sê meer as 500 beëdigde verklarings is reeds in Julie 2025 ingedien en doen ‘n beroep op meer gemeenskapsinsette deur middel van opnames en beëdigde verklarings wat water- en sanitasiemislukkings uiteensit:
DA versoek inwoners van Merafong om bewyse by die SAMRK-waterondersoek in te dien [KLANK]
AFR-CilliersOnWaterEvidence