# Die United Democratic Movement het president Cyril Ramaphosa van besluitelose leierskap beskuldig na bewerings van korrupsie binne die Polisiediens. Hy het gister die nasionale kommissaris, Fannie Masemola, geskors. UDM se hoofsweep, Thandiwe Nontenja, het aan SABC News gesê ondanks skorsings is niemand nog in hegtenis geneem nie. Sy bevraagteken vertragings wat verband hou met kommissies van ondersoek. Nontenja is bekommer oor aanspreeklikheid en sê Suid-Afrikaners verloor vertroue in die polisie:
UDM kritiseer Ramaphosa oor huiwerige reaksie op polisiekorrupsie [KLANK]
ENG-NontenjaOnDecisions