Skip to content

VF Plus gekant teen Emfuleni-munisipaliteit se besluit om afgevaardigdes na Wêreld-beraad vir Stede te stuur [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng is sterk gekant teen die Emfuleni-munisipaliteit se besluit om in Junie vyf afgevaardigdes te stuur na die Wêreld-beraad vir Stede in Singapoer. Volgens ʼn aanvanklike kostebepaling sal dit sowat 970-duisend-rand kos. Gerda Senekal van die VF Plus sê die betoog dat sulke reise langtermynvoordele bied is nie geldig nie, veral in die afwesigheid van enige duidelike, befondste of geloofwaardige plan vir verbeterings op plaaslike vlak:

AFR SenekalONSingapore