Skip to content

Departement van Basiese Onderwys sê skole is nie volgende week gesluit nie [KLANK]

# Die Departement van Basiese Onderwys sê misleidende inligting wat op sosialemedia-platforms versprei word dat staatskole op 28, 29 en 30 April gesluit is, is vals. Volgens die amptelik goedgekeurde skoolprogram vir 2026, gaan onderrig gewoonweg voort. Die departement se woordvoerder, Terence Khala, sê die verspreiding van verkeerde inligting ondermyn doeltreffende beplanning en kan ʼn negatiewe uitwerking hê op skoolbywoning en leeruitkomste:

ENG KhalaONClosed