# Die Forum for South Africa het die voorlopige skorsing van die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, versigtig verwelkom. FOSA-leier, Tebogo Mashilompane, sê die skorsing moes lankal plaasgevind het, maar dis net ʼn minimale reaksie op ʼn verdiepende krisis in die leierskap van die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hy sê president Cyril Ramaphosa moet veroordeel word omdat hy nie ʼn amptelike ondersoek na Masemola se bevoegdheid vir die amp ingestel het nie:
FOSA sê daar moes ’n amptelike ondersoek na Masemola se bevoegdheid vir sy amp gewees het [KLANK]
ENG TebogoONMasemola