# Die Valke het in twee afsonderlike voorvalle 13 polisiebeamptes in Johannesburg vasgetrek op aanklagte van korrupsie, afpersing en betreding. In die eerste voorval is nege polisiebeamptes gearresteer nadat hulle ʼn pakstoor in Crown Mines deursoek en probeer het om omkoopgeld van die eienaar te eis. Die Valke-woordvoerder, Katlego Mogale, sê in ʼn ander voorval het vier beamptes kennisgewings ontvang om op aanklagte van diefstal in die hof te verskyn. Sy sê dit volg na ʼn ondersoek van ʼn voorval in Augustus 2024:
13 polisiebeamptes in Johannesburg vasgetrek vir korrupsie en afpersing [KLANK]
ENG MogaleOnSearch