Skip to content

GOOD-party vra Fannie Masemola om te bedank [KLANK]

# Die GOOD-party sê die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, moet bedank omdat hy aan die hoof gestaan het van vermeende faksies en korrupsie in die polisiediens se senior geledere. Hy staar aanklagte in die gesig wat verband hou met ʼn tender van 360-miljoen-rand vir gesondheidsdienste wat onregmatig toegeken is aan Medicare24, wat aan die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi ‘Cat’ Matlala behoort. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê Masemola moet aanspreeklik gehou word vir sy onvermoë om faksies en wetteloosheid in die polisie te keer:

ENG HerronONMasemola