Skip to content

DA sê Masemola se skorsing is noodsaaklike stap om amp se integriteit te beskerm [KLANK]

# Die DA verwelkom die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, se voorlopige skorsing en sê dis ʼn noodsaaklike stap om die amp se integriteit te beskerm. Masemola het Dinsdag in die hof verskyn in verband met die onregmatige toekenning van ʼn SAPD-gesondheidsdienskontrak van 360-miljoen-rand aan Medicare24. President Cyril Ramaphosa het die SAPD se finansiële hoof, Puleng Dimpane, as tydelike nasionale polisiekommissaris aangestel. Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê die SAPD kan voortgaan om te funksioneer terwyl die proses sy verloop neem:

ENG LewisOnMasemola