# AfriForum sê die voorsorgskorsing van die nasionale kommissaris van die Polisie, Fannie Masemola beklemtoon ‘n langdurige leierskapskrisis binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Masemola is geskors nadat hy in die hof verskyn het op aanklagte wat verband hou met ‘n beweerde onreëlmatige polisietender van 360-miljoen-rand, met Puleng Dimpane wat as waarnemende kommissaris aangestel is. Jacques Broodryk van AfriForum waarsku herhaalde leierskapsveranderinge kan die bestendigheid van die SAPD vererger en openbare vertroue skaad:
AfriForum sê die voorsorgskorsing van Masemola beklemtoon die agteruitgang in die leierskap van die polisiediens [KLANK]
AFR BroodrykOnMasemolaSuspension