# President Cyril Ramaphosa het luitenant-generaal Puleng Dimpane as waarnemende nasionale polisiekommissaris aangestel, nadat generaal Fannie Masemola op voorsorgskorsing geplaas is. Masemola staan tans tereg op vier aanklagte van oortreding van die Wet op Openbare Finansiële Bestuur na aanleiding van ‘n omstrede gesondheidstender van 360-miljoen-rand.
NuusFlits: Masemola geskors, Puleng Dimpane aangestel as waarnemende polisiekommissaris