Skip to content

DA vra strafsaak oor Tshwane se rioolmislukkings [KLANK]

# Die DA in Gauteng vra die Departement van Water en Sanitasie om ‘n strafregtelike saak teen die Tshwane-metro te open oor die mislukte watersuiwerings-aanlegte. Die party verwys na die prestasie-daling in 2025 se Groendruppelverslag, van 82- tot 33,8-persent. Woordvoerder Leanne de Jager sê Tshwane behoort aan afdwingings-optrede onderhewe te wees soos Johannesburg, Ekurhuleni en Mogale City. Sy waarsku voortdurende rioolstortings in die Hennops- en die Jukskeirivier kan ernstige gesondheidsgevare inhou:

ENG-DeJagerOnPollution