Skip to content

NUUSFLITS: Ramaphosa spreek die nasie 4nm toe te midde van SAPD-onstuimigheid

# President Cyril Ramaphosa gaan die nasie vanmiddag vier-uur toespreek te midde van die voortgesette onrus binne die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Hy sal vergesel word deur die waarnemende minister van Polisie, Firoz Cachalia.