# Die DA in Gauteng kritiseer die Stad Johannesburg omdat hulle Johannesburg Water se begroting vir die 2025/2026-boekjaar met 201-miljoen-rand verminder het. Die bedryfsbegroting, wat gebruik word om daaglikse dienste aan inwoners te lewer, staan tans op 19,95-miljard-rand, terwyl die kapitaalbegroting, wat gebruik word om langtermyn-infrastruktuurprojekte te finansier, 1,7-miljard-rand beloop. Nico De Jager van die DA sê die huidige begroting is onvoldoende vir al die instandhoudingswerk aan die verouderende waterinfrastruktuur:
DA kritiseer Stad Johannesburg vir besnoeiing van Johannesburg Water se begroting [KLANK]
ENG NicoONJoburgWater