# Die George-munisipaliteit in die Wes-Kaap sê die openbare deelnameproses vir sy 2026 Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en begroting vorder goed en ‘n hoë vlak vangemeenskapsbetrokkenheid is die maand aangeteken. Die vergaderings bied inwoners, wykskomitees en rolspelers geleentheid om ʼn regstreekse bydrae te lewer tot munisipale prioriteite, projekte en begrotingstoekennings vir die 2026/2027-boekjaar. Die munisipaliteit se woordvoerder, Debra Sauer, sê die vergaderings beklemtoon die belangrikheid van inwoners se deelname aan plaaslike regeringsprosesse:
George-munisipaliteit bemoedig deur openbare deelname oor Geïntegreerde Ontwikkelingsplan en begroting [KLANK]
AFR SauerONParticipation