Skip to content

Trump sê daar is geen tydraamwerk vir einde van Iranse oorlog of versperring nie [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika sê daar is geen sperdatum vir die einde van die oorlog met Iran en sy vloot-versperring van Iranse hawens nie. Die Iranse president, Masoud Pezeshkian, sê Teheran bly bereid tot samesprekings, maar Amerika se dreigemente, skending van ooreenkomste en versperrings is die belangrikste struikelblokke. Die Withuis se woordvoerder, Karoline Leavitt, sê daar is nie ‘n nuwe sperdatum vir die skietstilstand nie:

ENG LeavittOnDeadline