# Die Oos-Kaapse polisie het ʼn soektog begin ná die moord op ʼn senior polisiebeampte in New Brighton, Mthatha. ʼn Vroue-beampte is gewond. Polisiewoordvoerder Nobuntu Gantana sê volgens ʼn voorlopige ondersoek het ʼn wit Volkswagen Polo sowat twee uur voor die skietery naby die aanvalstoneel geparkeer gestaan:
Polisiebeampte dood en een gewond in skietvoorval in die Oos-Kaap [KLANK]
ENG GantanaONShooting