Skip to content

Belangrike vordering gemaak met Operasie Vulindlela se hervormings [KLANK]

# Die Presidensie sê volgens die vierde kwartaal se verslag is aansienlike vordering gemaak met strukturele hervormings onder Operasie Vulindlela. Die jongste inligting toon 67-persent van die vordering is op koers, sewe-persent is afgehandel, ses-persent het groot probleme en 20-persent word vertraag. Operasie Vulindela fokus daarop om langdurige struikelblokke wat Suid-Afrika se ekonomie terughou, te verwyder. Die hoof van die Presidensie se projekbestuur-kantoor, Rudi Dicks, sê hulle het gedurende die kwartaal belangrike mylpale bereik, onder meer die stigting van Eskom se herstruktureringstaakspan:

ENG DicksOnIndependentMarket