Skip to content

SADOU veroordeel die doodmaak van Palestynse skoolkinders in Gaza [SOUND]

# Die onderwysersvakbond SADOU veroordeel die doodmaak en ingevaarstelling van Palestynse skoolkinders in die besette Wesoewer, insluitend ‘n 14-jarige wat gister in al-Mughayyir doodgeskiet is. Woordvoerder Nomusa Cembi kritiseer ook die gebruik van traanrook teen kinders in Umm al-Khair. Sy vra dat skole beskerm moet word as veilige ruimtes, en vir onafhanklike ondersoeke en toerekenbaarheid:

ENG CembiOnGaza