# Die onderwysersvakbond SADOU in KwaZulu-Natal sê die boodskappe op sosiale media oor ‘n oproep deur sy provinsiale sekretaris, Nomarashiya Caluza, is onwaar. Luidens die boodskap vra Caluza SADOU se lede om in die komende plaaslike regeringsverkiesing vir die ANC of die SAKP te stem. Caluza sê die verspreiding van dié leuens het ten doel om verwarring onder lede te veroorsaak:
SADOU in KZN verwerp boodskappe op sosiale media oor stemme vir die ANC of SAKP [KLANK]
ENG CalazaONVoting