# Die Forum for South Africa doen ʼn beroep op president Cyril Ramaphosa om die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, te skors. Hy het gister in die Pretoriase Landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met ʼn onregmatige tender van 360-miljoen-rand aan Medicare24, wat aan Vusimuzi ‘Cat’ Matlala behoort. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê Masemola se voortgesette teenwoordigheid in die amp onder ʼn wolk van ernstige aantygings, toon ʼn ineenstorting van leierskapstandaarde:
FOSA vra ook vir die skorsing van Fannie Masemola [KLANK]
ENG TebogoONSuspend