# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, sê die departement se jaarlikse prestasie vir 2026/2027 moet gesien word teen die agtergrond van ʼn aantal strategiese uitdagings. Dit sluit in ʼn onseker geopolitieke en ekonomiese omgewing, ʼn beperkte nasionale fiskale omgewing, ʼn daling in besteding aan navorsing en ontwikkeling, en Amerika se onttrekking van fondse aan belangrike gesamentlike wetenskapsprojekte. Die departement se woordvoerder, Veronica Mohapeloa, sê die jaarlikse prestasie-plan sal help om die probleme aan te spreek:
Departement van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie geraak deur geopolitieke onsekerheid en befondsingsbesnoeiing [KLANK]
ENG MohapeloaONSystem