Skip to content

SAKP sê hulle is in die duister gehou deur die ANC oor 10-dae ultimatum voor verkiesing [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê hulle is deur die ANC in die duister gehou. Dit volg terwyl lede wat lidmaatskap van die ANC en SAKP het vanaf Donderdag tien dae gegun sal word om te besluit vir wie hulle in die komende plaaslikeregeringsverkiesing sal stemme werf. Die stap kom terwyl die SAKP voorberei om onafhanklik aan die verkiesing deel te neem. Die nasionale woordvoerder, Mbulelo Mandlana, het aan die SABC gesê hierdie besluit is nie in die onlangse bilaterale vergadering tussen die partye bespreek nie:

ENG MandlanaOnANCDecision