Skip to content

Geskorste finansiële hoof van Tshwane ontken dat hy vertroulike tenderinligting met Fannie Nkosi gedeel het [KLANK]

# Die geskorste finansiële hoof van die Stad Tshwane, Gareth Mnisi, het ontken dat hy ooit die omstrede polisiebeampte, Fannie Nkosi, betrek het by sake rakende ‘n kliënt wat gekontrakteer is deur die Tshwane Metropolisiedepartement. Getuienis voor die Madlanga-kommissie het ‘n kommerwekkende prentjie geskets van tenderprosesse, veral ‘n 2016/2017-tender vir sekuriteitsdienste vir eiendom, bates en personeel by die polisiedepartement. Mnisi het gister voor die kommissie getuig dat hy geen tenderinligting oor Gupis85 Solutions gedeel nie:

ENG MnisiOnInformation