Skip to content

NSRI Durban sluit aan by gesamentlike soektog nadat verstekeling oorboord gaan naby Durbanse hawe [KLANK]

# Die Nasionale Seereddingsinstituut het aangesluit by ‘n gesamentlike soektog nadat ‘n man gister naby Durban se hawe vermis geraak het. Woordvoerder Craig Lambinon sê sewe verstekelinge is volgens berigte oorboord vanaf ‘n houerskip, sowat vyf seemyl van die kus af, met ses wat gered is. Hy sê reddingsvaartuie en stroom-ontleding is ontplooi, en alle skepe het ‘n waarskuwing ontvang. Hy sê die Maritieme Reddingskoördineringsentrum gaan voort met die soektog:

ENG LambinonOnMissingMan