Skip to content

Solidariteit steun werkers in stryd oor rooiseël-sertifiseringstelsel [KLANK]

# Solidariteit het aangesluit by die voortdurende stryd rondom die rooiseël-sertifikaat vir vakmanne, en steun werkers wat aanvoer die stelsel is onregverdig en beperkend. Die sertifisering is die amptelike nasionale kwalifikasie vir ambagslui. Stef Pretorius van Solidariteit sê die sertifiseringsproses skep hindernisse in die geskoolde ambagsektor en moet dringend hersien word. Pretorius sê werkers wat geraak is maak geen vordering nie, ondanks jare se ondervinding. Hy sê die stap versterk die breër debat oor kwalifikasies, erkenning van vaardighede en toegang tot werksgeleenthede:

AFR PretoriusOnArtisans