# Die Vereniging van Staatsamptenare is bekommerd oor die volgehoue en duur voortslepende voorsorg-skorsings in die Staatsdiens. Die regering het vanaf die 2021/22-boekjaar tot 2025/26 meer as ‘n miljard-rand bestee aan salarisse en voordele van werknemers in die nasionale, provinsiale en plaaslike regerings wat op betaalde voorsorg-skorsing geplaas is. Claude Naicker van die vakbond sê voorsorgmaatreëls moet ‘n tydelike administratiewe maatreël wees, nie ‘n langtermynreëling nie:
Vakbond bekommerd oor duur voortslepende skorsings as voorsorgmaatreël in die Staatsdiens [KLANK]
ENG NaickerONPrecautionary