Skip to content

Kaapstad se toepassing kry funksie om veiligheids- en sekerheidskwessies aan te meld [KLANK]

# Die Stad Kaapstad se span wat nood-wetstoepassingsvoorvalle beheer het ʼn nuwe veiligheid- en sekerheidsfunksie op die stad se toepassing ontwikkel. Dit laat die publiek toe om sekere kategorieë verordening- en wetstoepassings-voorvalle regstreeks deur die toepassing aan te meld. Nog kategorieë sal mettertyd bygevoeg word. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekerheid, JP Smith, sê voorvalle kan tans in 17 subkategorieë aangemeld word, soos metaaldiefstal, verlate of stukkende voertuie, probleemgeboue en stropery:

AFR SmithCityApp