Skip to content

ANC gee SAKP-lede ‘n sperdatum om te kies vir watter kant hulle in die verkiesings gaan stemme werf [KLANK]

# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê lede van die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sal tien dae kry om te antwoord of hulle vir die ANC of vir hul party veldtog sal voer. Die SAKP het besluit om onafhanklik, buite die Drieparty-Alliansie, aan die plaaslikeregeringsverkiesing deel te neem. Mbalula sê daar sal gevolge wees vir diegene wat nie binne die tien dae-sperdatum reageer nie:

ENG MbalulaOnSACP