Skip to content

ANC het groot planne vir aanstelling van burgemeesters voor verkiesing [KLANK]

# Die ANC sê hulle sal sommige burgemeesterskandidate aanstel voor die komende plaaslike regeringsverkiesing, in ‘n stap wat afwyk van sy tradisionele benadering. Die nuwe proses is daarop gemik om bekwame en etiese leierskap te verseker, veral in metropolitaanse gebiede en sleutelmunisipaliteite. Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party beplan om sy keuses teen Junie te finaliseer, met sommige burgemeesters wat voor die verkiesings hul amp sal aanvaar ten spyte van moontlike ontevredenheid binne die party:

ENG MbalulaOnProcess