# Die ACDP in Ekurhuleni, Gauteng, kritiseer die miljoene-rand wat aan chemiese toilette bestee is, en dring aan dat fondse na blywende sanitasie herlei word. Palesa Yates van die party sê inwoners verdien waardige, volhoubare dienste. Die party het ‘n News24-berig aangehaal wat beweer ‘n twyfelagtige onderneming het meer as 100-miljoen-rand se kontrakte ontvang. Sy sê die party vra verantwoordbaarheid en belyning met die stad se diensleweringsending:
ACDP kritiseer Ekurhuleni-toiletbesteding-skandaal [KLANK]
ENG YatesOnToilets