Skip to content

Onderwysaktivis moedig Suid-Afrikaners aan om kommentaar te lewer op konsep-geskiedenisleerplan [KLANK]

# Die onderwysaktivis, Hendrick Makaneta, moedig Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan die openbare kommentaar oor die konsep-geskiedenisleerplan en assessering-beleidsverklarings vir graad 4 tot 12. Die minister van Basiese Onderwys oorweeg ʼn verskuiwing van ʼn Eurosentriese na ʼn meer Afrosentriese benadering met groter klem op Afrika-koninkryke, mondelinge geskiedenis en bevrydingsbewegings. Die openbarekommentaar-proses is met 30 dae verleng tot 19 Mei. Makaneta sê die verlengde periode sal landsburgers toelaat om betekenisvolle bydraes te lewer:

ENG MakanetaONDraftHistory