# Die Activists and Citizens Forum sê die adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie, Julius Mkhwanazi, se arrestasie vir bedrog, korrupsie en regsverydeling moes lankal gebeur het. Volgens die woordvoerder Dennis Bloem het die Forum al lankal benadruk die ernstige bewerings deur verskeie getuies voor die Madlanga-kommissie, het ‘n baie ontstellende en gevaarlike prentjie van Mkhwanazi as ‘n misdadiger in polisie-uniform geskets:
Activists and Citizens Forum sê arrestasie van Mkhwanazi moes lankal gebeur het [KLANK]
ENG BloemONMkhwanazi