Skip to content

Ramaphosa sê SA bevorder agenda teen globale ongelykheid met voorgestelde VN-paneel [KLANK]

# President Cyril Ramapohsa sê Suid-Afrika het planne aangekondig om ‘n mylpaal-konsepresolusie by die Verenigde Nasies ter tafel te lê tydens die hervatting van sy 80ste sitting vanjaar. Ramaphosa het gister die sitting oor ekstremisme en ongelykheid by die Inisiatief ter Verdediging van Demokrasie in Barcelona, ​​Spanje, toegespreek. Die president sê die planne sal alternatiewe beleide vir die aanspreek van ongelykheid evalueer om regerings, beleidmakers en die internasionale gemeenskap in te lig:

ENG RamaposaONPanel