Skip to content

Ramaphosa sê globale regeringsinstellings word ondermyn of kwaadwillig heraangewend [KLANK]

# President Cyril Ramaphosa sê die wette en norme wat lank die verhoudings tussen nasies bepaal het, word opsetlik oortree. Ramaphosa het die Globale Progressiewe Mobiliseringsitting in Barcelona, ​​Spanje, toegespreek tydens ‘n werksbesoek aan die land. Hy sê globale regeringsinstellings word ondermyn of kwaadwillig heraangewend. Hy voeg by die beginsels van solidariteit, samewerking en vriendskap word uitgedaag deur die herlewing van eng nasionalisme, vooroordeel en onverdraagsaamheid:

ENG RamaphosaONInstitutions