# ActionSA in Johannesburg het die gedrag van DA-raadslede veroordeel wat ‘n onveilige metrogebou betree het en sê dit was sonder toestemming, sonder vooraf-kennisgewing en onder valse voorwendsels. Woordvoerder Marcel Coutriers sê hulle het vir sekerheids-personeel gelieg om toegang te verkry tot ‘n gebou wat beperk word deur ‘n beroepsveiligheids- en gesondheidskennisgewing. Hy sê dit is ‘n regstreekse oortreding van die Gedragskode vir Raadslede:
ActionSA sê DA se onwettige toegang tot Johannesburgse metrogebou toon minagting vir die wet en inwoners [KLANK]
ENG CoutriersOnBuilding