Skip to content

Sokker: Mamelodi Sundowns hoop om dié naweek bo te bly in die PSL

# Sokker: Die Premierliga-titelwedloop verskerp die naweek met Mamelodi Sundowns op 56 punte, wat sal poog om hul een-punt‑voorsprong oor Orlando Pirates te behou. Die Buccaneers speel vandag teen AmaZulu FC op die Orlando-stadion, terwyl die derde geplaaste Kaizer Chiefs, op 45 punte, hul wenreeks van vyf wedstryde wil verleng tydens hul weg-wedstryd teen Polokwane City op die Peter Mokaba-stadion. Ander belangrike wedstryde sluit in Magesi FC wat Durban City die stryd aansê en TS Galaxy wat môre die gasheer is vir Richards Bay.