# Eskom het ‘n drie-jaar-salarisooreenkoms met die meeste vakbonde gesluit na afloop van sy sentrale bedingingsforum-proses. Die ooreenkoms is onderteken deur die mynwerkersvakbond N-U-M en Solidariteit en sluit ‘n jaarlikse verhoging van sewe-persent in, wat in Julie in werking tree. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die metaalwerkersvakbond Numsa het ‘n dooiepunt verklaar en nie geteken nie, en Eskom is daartoe verbind om steeds alle vakbonde te betrek:
Eskom sluit drie-jaar-salarisooreenkoms met vakbonde te midde van Numsa se dooiepunt [KLANK]
ENG MokwenaOnWageDeal