Skip to content

VN-hoof verwelkom tydelike skietstilstand tussen Israel en Libanon [KLANK]

# Die Verenigde Nasies se sekretaris-generaal, António Guterres, verwelkom die skietstilstand van tien dae tussen Israel en Libanon, en hoop dit baan die weg vir onderhandelinge om ʼn langtermynoplossing te vind. Meer as twee-duisend mense is vermoedelik sedert verlede maand dood in Israelse aanvalle in Libanon. VN-woordvoerder Stéphane Dujarric sê hulle hoop alle partye sal die skietstilstand nakom, en sê die mense van Israel en Libanon verdien vrede:

ENG DujarricOnCeasefire