Skip to content

Kaapstad vra inwoners om kommentaar te lewer op aangepaste belastingbeleid [KLANK]

# Die Stad Kaapstad moedig inwoners aan om kommentaar te lewer op die aangepaste belastingbeleid. Dit vereis dat kommersiële eiendomsbelasting betaal word op eiendomme wat in die korttermyn vir handelsdoeleindes verhuur word, maar is nie van toepassing op mense wat hul inkomste aanvul deur ʼn deel van hul woonplek te verhuur nie. Die burgemeesterskomiteelid vir Finansies, Siseko Mbandezi, sê ʼn konsepverordening vir korttermynverhuring gaan vir openbare deelname beskikbaar gestel word:

ENG MbandeziONRates