# Die Vryheidsfront Plus het Tshwane se burgemeester, Nasiphi Moya, gekritiseer oor vanjaar se stadsrede by Unisa, en sê sy ignoreer die metro se ernstige finansiële verknorsing. Die party sê duisende rande is vermors op ʼn ydelheidsprojek wat niks doen om dienslewering te verbeter nie. Grandi Theunissen van die VF Plus sê hierdie onnodige uitspattigheid vererger die finansiële juk op oorbelaste belastingbetalers en wys dat Moya kontak met die werklikheid verloor het:
VF Plus kritiseer Tshwane-burgemeester se prag en praal vir Stadsrede [KLANK]
AFR GrandiONPressure