Skip to content

Cosatu geskok oor berigte van ampsmisdrywe by Onderwys-SETA [KLANK]

# Die vakverbond Cosatu het kommer uitgespreek oor onthullings by die SETA vir onderwys, opleiding en ontwikkelingspraktyke. Die onderwys en opleidingsowerheid is midde in ʼn twyfelagtige huurooreenkoms wat tans forensies ondersoek word. Dit hou verband met ʼn bie-proses vir ʼn hoofkantoor om werknemers te huisves. Cosatu-woordvoerder Nonzuzo Dlamini sê die betrokke kontrak van meer as 50-miljoen-rand is na bewering onderteken en aan ʼn diensverskaffer toegeken, nadat interne strukture kommer uitgespreek het oor veiligheid en die omgewing:

ENG DlaminiONSETA