# Die Oos-Kaapse premier, Oscar Mabuyane, verwerp EFF-leier Julius Malema se bewerings dat hy ʼn vals meestersgraad van die Universiteit van Fort Hare ontvang het. Hy het die bewerings buite die KuGompo-landdroshof gemaak toe hy sy ondersteuners toegespreek het. Die provinsiale regering se woordvoerder, Sonwabo Mbananga, sê die saak rakende die premier en die universiteit is tans voor die hof en dus sub judice:
Premier Mabuyane verwerp Malema se bewerings van ’n vervalste meestersgraad [KLANK]
ENG MbanangaONMalema