Skip to content

DA verwelkom regering se besluit om hervormings oor onwettige grondbesetting te aanvaar [KLANK]

# Die DA het die Wysigingswetsontwerp op Voorkoming van Onwettige Uitsetting en Onwettige Grondbesetting se publikasie vir openbare kommentaar verwelkom. Die wetsontwerp wil munisipaliteite, staatsinstellings en privaat grondeienaars bemagtig om onwettige besettings en uitsettings meer doeltreffend te hanteer en seker te maak kwesbare mense se regte word beskerm. Luyolo Mphithi van die DA sê onwettige grondbesettings plaas enorme druk op munisipaliteite, ondermyn ruimtelike beplanning en vernietig die oppergesag van die reg:

ENG LuyoloONReforms