# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê hulle sal Iranse hawens blokkeer solank as wat nodig is. President Donald Trump het Maandag aangekondig dat die weermag Iran se hawens in die Straat van Hormoes en die Golf sal blokkeer nadat Amerika en Iran se samesprekings in Pakistan misluk het. Daar is tans ʼn skietstilstand tussen die twee lande, maar dit verstryk komende Woensdag. Hegseth het Iran se weermag gewaarsku:
Amerikaanse minister van Verdediging sê militêre blokkade van Iranse hawens sal voortgaan [KLANK]
ENG HegsethOnIran