Skip to content

Tshwane-burgemeester nie verbaas oor onthullings voor die Madlanga-kommissie nie [KLANK]

# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, sê die onthullings van wanpraktyke voor die Madlanga-kommissie, is nie verbasend nie, want dit bevestig die kwessies wat deur die ouditeur-generaal in die metro geïdentifiseer is. Top metro-amptenare, insluitend die hoof finansiële beampte Gareth Mnisi en adjunk-polisiehoof, Umashi Dhlamini, is geskors nadat hulle betrek is by tender-onreëlmatighede. Moya sê hervormings is reeds aan die gang om toesig, beheer en gevolgebestuur te versterk, en om die kwessies wat deur die kommissie ondersoek word, aan te spreek:

ENG MoyaOnCommission