Skip to content

AfriForum sê Malema se vonnisoplegging herstel die vertroue in die regstelsel [KLANK]

# AfriForum sê die vonnisoplegging van EFF-leier Julius Malema wys niemand is bo die wet verhewe nie. Dit volg na die Oos-Londense Landdroshof in die Oos-Kaap Malema tot vyf jaar tronkstraf gevonnis het vir vuurwapenverwante aanklagte. Hy is skuldig bevind op verskeie aanklagte kragtens die Wet op Vuurwapenbeheer, insluitend die onwettige afvuur van ‘n vuurwapen in ‘n openbare ruimte. Jacques Broodryk van AfriForum sê druk van die burgerlike samelewing het gehelp om die saak na die hof te bring:

 

AFR BroodrykOnMalemaSentencing