Skip to content

DA vra vir ‘n parlementêre ondersoek na Eskom se mislukte munisipale kragooreenkomste [KLANK]

# Die DA sê Eskom se stelsel vir die hantering van munisipale skuld misluk, met skuld wat nou sowat 111-miljard-rand beloop en steeds styg ondanks ‘n skuldverligtingsprogram van die Nasionale Tesourie. Die party doen ‘n beroep op ‘n parlementêre ondersoek na die nutsmaatskappy se munisipale verspreidingsooreenkomste met agentskappe, en voer aan die infasering was stadig met die meeste munisipaliteite wat nie aan die betalingsterme voldoen nie. Kevin Mileham van die DA sê strenger toesig is nodig om verdere verswakking in munisipale finansies te voorkom:

 

ENG MilehamOnAgreements