# Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni Metropolisie, Julius Mkhwanazi, het aan die Madlanga-kommissie gesê bewerings van korrupsie en misdaadaktiwiteite het sy lewe vernietig en sy familie benadeel. Hy is ondervra oor bewerings van betrokkenheid by ‘n ontvoering- en afpersingstransaksie, ‘n moordtoesmeerdery en dat hy geld van ‘n polisie-informant ontvang het. Mkhwanazi ontken enige wandade en sê hy verstaan nie hoe hy met die skandale verbind is nie:
Mkhwanazi sê bewerings van korrupsie het sy familielewe verwoes [KLANK]
ENG MkhwanaziOnAllegations